Die Sentrum sal streef om u baba/peuter ‘n tweede tuiste te bied deur liefdevolle versorging onder veilige en aangename omstandighede. 
Kinders sal in 'n huislike warm atmosfeer kan speel en ontdek en aan u as ouer die nodige gemoedsrus verskaf, dat u kind goed versorg sal wees.

  • 1IMG_0762.jpg
  • 2IMG_0763.jpg
  • IMG_1816.jpg
  • IMG_1821.jpg
  • JIMG_1815.jpg

Besoekers

011653
Vandag
Gister
Hierdie Week
Hierdie Maand
Alle Dae
3
14
74
49
11653

Die Tyd