Babas word in twee lokale geakkommodeer. Die verhouding van versorgers tot babas is een tot vyf. 'n Doelgeskikte badkamer word gebruik om doeke te ruil en te bad. Lokale is toegerus met ondervloerse verhitting en lugsuiweraars. ʼn Ruim buitespel area onder skadunet
met kunsgras word gebruik.

ʼn Stimulasie program word gevolg.

  • 1IMG_0760.jpg
  • 2IMG_0754.jpg
  • 3IMG_0757.jpg
  • IMG_1799.jpg
  • IMG_1804.jpg
  • IMG_1810.jpg
  • IMG_1813.jpg