Die Sentrum het vier klassies van twee, drie, vier en vyf jaar onderskeidelik. Ons akkommodeer kinders tot voor Graad R. Twintig kinders per klas met een juffrou en twee assistente per klas. Vier en vyfjaar klasse een juffrou en assistant. Klasse is toegerus met lugsuiweraars.  Doelgeskikte badkamer vir die ruil van doeke en ”Potty Training”. Opvoedkundige programrooster word gevolg.

Elke kind slaap op hulle eie genommerde bed, kussing en kombers.

  • IMG_1745.jpg
  • IMG_1747.jpg
  • IMG_1748.jpg
  • IMG_1750.jpg
  • IMG_1752.jpg
  • IMG_1753.jpg
  • IMG_1758.jpg
  • IMG_1759.jpg
  • IMG_1771.jpg
  • IMG_1775.jpg
  • IMG_1778.jpg
  • IMG_1780.jpg
  • IMG_1781.jpg
  • JIMG_1765.jpg
  • JIMG_1768.jpg
  • JIMG_1784.jpg
  • JIMG_1790.jpg