ʼn Terapiekamer is beskikbaar waar fisio, spelterapie, arbeids en spraakterapie aangebied word. Hierdie sessies is vir die rekening van ouers. Ouers moet self afsprake maak
en hoef derhalwe vir die dienste nie kinders rond te ry nie.

  • IMG_1761.jpg
  • IMG_1764.jpg